Growing Kids with Character 2.0 – Profiles

This page has been developed as an online portal to determine your child’s Tree Type (temperament). The test has been developed to help you to determine your child’s Tree Type (temperament). We encourage you to not only label your child, but to use the result of this test to guide you to the right information to better understand and nurture your unique child. This is possible if you combine a profile/test with a resource on temperament. Check out our list of temperament resources:

 

Trees in our garden jungle2 GKC copy

 

 

 

 

 

Find these products on our website: https://evergreenparenting.co.za/english-products/

Free access to this test was originally available for people who have bought the first edition of the book “Growing Kids with Character 2.0″ by Hettie Brittz. However, the second edition is now available and as our sister company, Tall Trees Profiles, developed more accurate and detailed profiles for children and teenagers, the test is no longer free. If you have any questions please feel free to contact the Evergreen Parenting Office at admin@evergreenparenting.co.za

 


 

Hierdie toets is ontwikkel om jou te help om jou kind se Boomsoort (temperament) te bepaal. Ons moedig jou egter aan om nie slegs jou kind te etiketteer nie, maar om ook die nodige kennis en insig omtrent sy/haar spesifieke boomsoort te ontdek om jou unieke kind beter te verstaan en te kan koester. Dis moontlik as jy die toets asook een van ons produkte oor temperament saam gebruik. Loer gerus na die volgende temperament hulpbronne op ons website:

 

Bome in ons tuin GKC copy

jungle2

 

 

 

 

 

 

 

Vind hierdie produkte op ons website: https://evergreenparenting.co.za/afrikaanse-produkte/

Hierdie toets was oorspronklik gratis beskikbaar aan mense wat die eerste uitgawe van Hettie Brittz se boek  “Growing Kids with Character 2.0″ aangekoop het. Die tweede uitgawe is egter nou gepubliseer en ons suster maatskappy, Tall Trees Profiles, het intussen temperament profiele ontwikkel vir jong kinders en tieners wat meer akkurate resultate gee en ook in-diepte verslae genereer. Die toets is daarom nie meer gratis beskikbaar nie. Enige navrae kan aan die Immergroen Ouerskap Hoofkantoor gerig word by admin@evergreenparenting.co.za